Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!
Wys tans plasings met die etiket #covid-19 #vrees #niedieeinde. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket #covid-19 #vrees #niedieeinde. Wys alle plasings

Saterdag 18 April 2020

Covid-19 waar's jou angel?

Covid-19 waar's jou angel?
Jy steek my reg hier in my hart.
Jy sal nie wen nie
Al bring jy soveel smart.
Soveel om te verloor
My hart voel goor.
My gesin sal jou nie vrees nie.
Dis nie die einde nie.

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...