Hoe om koeksoda en klapperolie as 'n diep reiniger op jou gesig te gebruik...
♡ Resep♡
bestanddele:
2 teelepels organiese ekstra-virgin klapperolie
1 teelepel aluminium-vrye koeksoda
instruksies:
Meng al die bestanddele in 'n klein bakkie, maak net een behandeling op 'n slag. Maak seker dit vorm 'n pasta en wend liggies aan waar van toepassing op jou vel... in 'n sirkelbeweging. Los op jou gesig vir nie meer as 5 minute. Spoel met warm water, masseer jou vel weer in 'n sirkelbeweging.
Maak gesig droog met 'n skoon handdoek. Die klapperolie moet jou vel hidreer, sodat jy nie nodig het om op te volg met 'n bevogtiger nie.
Kyk gerus of die resep vir jóu werk!
{TG}
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking