Elke oomblik is deel van iets wat jy nooit weer terug sal kry nie.
Wys tans plasings met die etiket #everysecondcounts #elkesekondetel. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket #everysecondcounts #elkesekondetel. Wys alle plasings
Maandag 02 Mei 2016
Maandag 25 Januarie 2016
{ELKE SEKONDE TEL}
Die Plain White T's sing:
"I know a place that we can go to .... A place where no one knows you ... We can get away to a better place if you let me take you there ... We can go right now cause every second counts".
Nou ja, dit is seker waar ek nou is "A place where no one knows you" en, alhoewel dit op 'n manier sleg en ook lekker is, gaan dit nie vir lank so bly nie. Want die LEWE gaan aan. Waarom? Because, every second counts!
Ek is my lewe lank al baie lief vir lees en veral vir skryf. Waarom het ek ophou skryf? TYD (because every second counts); en waarom begin ek nou weer skryf? Dieselfde rede :-)
Hierdie Januarie dieet ek nie, hierdie Januarie beplan ek nie, hierdie Januarie bekommer ek nie. Nee. Hierdie Januarie sal ek net BID en SKRYF.
Ek laat jou vandag met hierdie boodskap, en hoop dat ek jou kan help om te onthou, elke sekonde tel.
{TG}
Teken in op:
Plasings (Atom)
Featured post
Nie goed genoeg nie!
Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit? Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...
-
Hoe om koeksoda en klapperolie as 'n diep reiniger op jou gesig te gebruik... ♡ Resep♡ bestanddele: 2 teelepels organiese ekstra-virg...
