"A mother is the truest friend we have, when trials heavy and sudden fall upon us; when adversity takes the place of prosperity; when friends desert us; when trouble thickens around us, still will she cling to us, and endeavor by her kind precepts and counsels to dissipate the clouds of darkness, and cause peace to return to our hearts." - Washington Irving
'n Mens sal jou moeder se besluite nooit verstaan nie. Nooit regverdig vind nie. Tot jy self 'n Ma is.
Ma's kom in verskillende 'shapes and sizes' met verskillende verhale. En tog, al wat 'n kind wil hê is liefde, ondersteuning, aanvaarding.
Agter Elke ma wat soos 'n mislukking mag voel, staan 'n pragtige Jesus kind.
{TG}
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking