Ek deurkruis my gedagtes
Maar die woorde kom nie deur
Jare vasgevang in my Siel
die tyd het soveel verlore laat raak
Waarom gaan soek ñ mens eintlik jouself; kyk diep binne jou... alles is reeds daar.
Soveel om te gee, tyd is nie aan jou kant...
Droomverlore, in Niemandsland.
{TG}
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking