Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Donderdag 28 April 2016

Goudgeel in die Donker #2

Die wiel draai in die rondte 
Die lewe om en om...                     

Nuwe dae
Nuwe mense

Ons almal stukkend en krom...      

God maak ons heel
Deur Genade gered

God maak ons heel
In elke tree, in volle tred.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...