Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Woensdag 04 Mei 2016

Dankie Heer ...

Ek dank U Heer vir ñ nuwe dag;
die geleentheid om te speel en lag.

Die seelug koel en kalm;
U wind sal geen sonskyn talm.

U liefde Pappa God groot en sterk;
Vader help ons vandag om vir U te werk.

Ons lewe, dit is U;
waarom is ons so sku?

Amen

♡TG♡

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...