Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Vrydag 20 Mei 2016

Ons tweede laaste gesprek... vroue wat vir hul prinse bid...


Om antwoorde te kry tot huwelik-struikelblokke kan tyd neem, veral as jou huwelik diep gewond is of onder baie druk verkeer.  Wees geduldig, hou aan - volhard, en wag vir God se genesing.  Onthou, jul is albei onvolmaakte mense, net God is perfek.

Kyk na God as die bron van {krag en lewende water} waaruit alles moet ontstaan wat jy graag wil sien gebeur in jou huwelik. Moenie bekommer oor hoe dit gaan gebeur nie. Dis jou werk om te bid. Dis God se werk om te antwoord. Los dit vir Sy hande.

Onthou, jy soek nie beheer oor jou man nie, maar sit die beheer oor jou man in God se hande. Jou verantwoordelikheid is om aktief vir hom te bid. Ten spyte, van sy gedrag.

Lees gerus Stormie Omartian se boek "Power of a Praying Wife".

The Power of a Praying® Wife  http://amzn.to/27ID5Mu
The Power of a Praying® Wife Book of Prayers http://amzn.to/1YJh9Le 
The Power of a Praying® Wife Prayer and Study Guide http://amzn.to/1OEc1Chv


Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...