Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Donderdag 19 Mei 2016

Help my Jesus. Om iemand te help.

Vandag voel ek laag. My kragte is min. Ek wil terugdraai. Soos Lot se vrou.

Die duiwel plant al my eie foute teen my. Maar, dis eintlik ek wat hom hier in laat! In die naam van Jesus Christus - gaan weg! Jou pes! Ek sal nie bang wees nie!

Jesus stuur asb vir my iemand wat ek kan inspireer. Ek het dit so nodig vandag om iemand geestelik aan te raak. Vir iemand te kan bid, iemand wat U meer nodig het as wat ek U nodig het vandag. Jesus daar is so iemand daar buite. Iemand wat vanaand my gebed nodig het.

Amen

{TG}

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...