Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Maandag 16 Mei 2016

Gelukkig vir ewig saam is nie 'n sprokiesverhaal nie...





... maar 'n keuse.




Ons het gister ook gepraat oor die Reuse Keuse ...



As jy hier lees en jy wil graag verder lees, kan jy dalk net nuuskierig wees, maar ek twyfel... ek glo jy is hier want jy het reeds die keuse in jou hart gemaak om vir jou man te veg, of jy het nog desperaat nodig om dit te doen.



Veg? Ja, jy het reg gehoor! Veg... maar nie met swaar en katnaels en geweld nie, maar met die harnas wat God vir jou mee toerus. Die "tools" wat Hy vir jou gee. En ja, Hy gee ook krag. Ons weet tog gebede dra krag... as jy dit nog nie in jou lewe ervaar het nie, ek het al.



Kom ons gebruik hierdie week, saam, om vir ons mans te bid. Maak nie saak, wat jou huwelik situasie is nie. Kom ons volg die week, die paadjie van vroue wat saam bid. Hier op my blog.



As sure as the sun will rise every morning and set in the evening; just the same I will love you. 

All the days of my life 
 - Fawn Weaver

Vanmiddag gesels ons weer ...

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...