Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Saterdag 14 Mei 2016

Hoe hou jý die kinders binne besig hierdie winter?

Speel Uno
Speel Pictionary
Wegkruipertjie
Maak ñ storie na (of 'n fliek of strokiesprent) Hou ñ piekniek onder die eetkamer tafel
Bak koekies
Doen ñ craft-projek
Lees boeke
Luister na 'n avontuur-storie op cd
Teken jou eie storie of radio show
Maak sokkie poppe
Bou torings en kastele en forte met Jenga blokkies
Gebruik lakens en komberse om 'n tent te bou

Maak jou eie lego film
Vinger verf
Familie talent vertoning
Make Speel deeg/klei
Blaas bubbles
Verf met bubbles
Verf met kondensmelk
Make papier blomme
Maak ñ Cheerio voël voerder
Berei voor en trek aan vir 'n fancy kerslig ete
Maak die wasbakke skoon. Doen dit saam. Dit behels 'n klein emmer seepwater en en 'n lap. Kleuters geniet dit en leer v higiëne.
Speel met kraletjies

Het jy ander wintersdag aktiwiteite vir die hele gesin wat jou gesin geniet? Ek is altyd op soek na nuwe idees om dinge bietjie interessant te maak.Laat weet asseblief vir ons jou voorstelle in die "comments".

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...