Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Vrydag 13 Mei 2016

Winter opwarmers

Niks lekkerders as warm melk met twee stukke flake sjoklade in nie... of ñ lekker warm sop, poeding of vleisgereg.

Waarmee begin jul hierdie winter opwarm?

Soos ek hier tik, gaan ek lekker koffie maak.

En jy?

My dood was altyd hot-chocolate of cocoa (gesonder) met marshmallows...

ñ Lekker glasie rooiwyn kan ook werk. Lekker tradisionele kerrie-en-rys of brianie!

House of Coffees se boksies Hazelnut Cappucino is ook nie te versmaai nie.

Vetkoekies en maalvleis... of braaivleis en krummelpap... sweetcorn tert of pampoentert!

Mag jul ñ heerlike naweek hê

♡Liefde-groete♡

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...