Elke-Sekonde-Tel op Facebook - Kliek op die Sonneblom en "Volg" ons Blad!!!

Dinsdag 10 Mei 2016

Niks om oor te skryf nie...

As ek die dag niks het om oor te skryf nie... dan is my senuwees gedaan! Dan kry ek ñ pyn op my maag... een waarvoor rescue druppels of ñ panado nie gaan help nie.

Dis seker wanneer jy jouself ñ 'soort-van skrywer" kan begin noem. As dit jou bloed laat bruis... en jou lewe begin verhelder. Jy die ure aftel... om weer te skryf!

Het iets jou al ooit so opgewonde, senuweeagtig, ongemaklik gelukkig gemaak?

Skryf vandag daai iets neer. Dis die moeite werd om aan te bou...

Drome is goed... maar gebruik daai "sit en droom" energie vir #woel en doel". Onthou, tyd wag vir niemand nie, ook nie vir mý en joú nie!

} TG {

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Featured post

Nie goed genoeg nie!

  Stelling A: "You were born... pre-approved" Glo jy dit?  Stelling B: "You were unsuccessful..." Jy kán nie, jy is nie ...